Julianne Moore

Julianne Moore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julie Anne Smith
Geboorte 3 Desember 1960 (1960-12-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julianne Moore (gebore 3 Desember 1960) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Boogie Nights (1997), The Hours (2002), The Kids Are All Right (2010), en Still Alice (2014).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search